Modulekode | GMB 171 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
Module-inhoud | Hierdie module sal die mondhigiëne-student toerus met ‘n basiese kennis van: • Basiese mikrobiologie • Toegepaste mondmikrobiologie • Basiese immunologiese beginsels • Toegepaste immunologie • Beginsels van hipersensitiwiteit, outo-immuunsiektes en immunisasie Die kursusinhoud sal dien as voorkennis vir kliniese modules. |
Modulekrediete | 8.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 3 lesings per week |
Onderrigtaal | Engels |
Akademiese organisasie | Geneeskundige Mikrobiologie |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App